"

Ons is 'n gemeente met 'n droom om God se liefde aan alle mense te wys. Die woord wat ons gebruik is: REFLEKTEER. Ons is beeld van God. Almal is deur Hom so gemaak. Daarom moet ons alle mense lief hê.

As jy die eerste keer kom besoek sal jy tuis voel. Dis deel van ons 'DNS' om jou te laat welkom voel.

Miskien was jy lanklaas by 'n kerk gewees of jy is 'n nuwe intrekker in die omgewing. Hier is ’n paar reëls: Trek gemaklik aan. Daar is geen 'dresscode' nie. Wees op jou gemak en kry vir jou 'n koppie koffie. Ons kuier ook lekker na die diens.

My hoop is dat jy hier sal uitstap met 'n ervaring dat God jou lief het en dat ons as gemeente 'n gemeenskap is waar almal veilig en tuis voel.

Hoop om jou gou weer te sien.

Peet J. Venter

Mar 24 - 26
Graad 3 - Graad 7
Plek: Tulbagh Watervalle
Kontak: Debbie Murray
Registrasievorm
Mar 19
CC Worship Aand
Tyd: 18:30
Plek: Corpus Christi
Kontak: Ruan Olivier
Feb 05
Volunteer Night
Volunteer Night
Kontak: Kerkkantoor
Kom word deel van 'n dinamiese gemeente. Kom leef jou passie uit en dien saam met ander mense.
18:30, 5 Februarie 2023
Jan 24
Inligtingsaand
Excel Christian Counselling
Social & Christian Counseling Qualificatian inligtingsaand
Kontak: Jasper De Klerk
E-pos: deklerkjasper@gmail.com
19:00, 24 Januarie 2023
Komende Gebeure
Kyk na ons kalender vir opkomende gebeure vir die weke wat voorlê.
Luister na ons preke op Soundcloud
Luister na ons mees onlangse en vorige preke op Soundcloud en deel dit met jou vriende.
Hoe sien God jou?
Ouditorium
800 sitplekke
Funksie Lokaal
Kapasiteit vir 60 mense
Speelpark
Konferensie Kamer
12 sitplekke
Saal
Kapasiteit vir 120 mense + speelpark
Huur ons perseel
Ons perseel is beskikbaar om te huur vir korporatiewe geleenthede en funksies vir groot en kleiner groepe. Kontak ons gerus om meer uit te vind oor beskikbaarheid en tariewe.
Volg ons op sosiale media
Ons is aktief op sosiale media. Ons versprei gereeld skakels na nuttige hulpbronne en belangrike datums. Raak betrokke en deel dit met jou vriende.
Kontak ons
Voltooi die volgende vorm deur die relevante onderwerp te kies en ons sal op U boodskap reageer.