Aanbiddingspan

Het jy ‘n passie vir musikale aanbidding? Dalk het jy ‘n liefde vir klank en alles tegnologie. Hierdie is ‘n ruimte waar hierdie talente gekultifeer word om met die res van die liggaam te deel.

Maak gerus kontak indien jy hier wil inskakel.

Tyd: Donderdae, 19:00 - 21:00
Plek: Corpus Christi Auditorium
Aangebied deur Ruan Olivier.