CC Kids Kamp (24 - 26 Maart 2023) Registrasie

Die kamp word by Waterval Tulbagh gehou vir alle gr 3 - 7 kinders @ R400 per kind. Vul asb een vorm per kind in. Bewys van betaling moet asb saam met die vorm ingestuur word.

Die CC KIDS span wil alle kinders met oop arms verwelkom elke Sondag. Ons bied ‘n weeklikse kinderprogram aan wat tydens die diens plaasvind. Ons hart is om ‘n pad te stap saam met elke kind wat deel is van CC KIDS en ons gebed is dat hulle weekliks meer en meer soos Jesus lyk.

CC Kids Program:
· 2-5 Jariges
· Gr. R - Gr .3
· Gr. 4 - 7

Tye: Sondae oggende tydiens die diens (09:30 - 10:30)

Kontak gerus ons kantoor vir verdere navrae.