Jong Werkendes

Jy word genooi om jou lewe en menswees te kom deel rondom tafelgesprekke.

Die lekkerste gesprekke vind plaas rondom ‘n etenstafel, en wie gaan nou nee se vir ‘n lekker bord kos. Kom ontmoet nuwe vriende en nooi ou vriende.

Kom en ontdek die lewe op Sy manier.

Tyd: Elke 2de Dinsdag, 18:00 - 20:00
Plek: Corpus Christi Auditorium
Aangebied deur Mathys Van Eyssen.